Gallery
SLANGRIVIER NUUS - Die erge stormwinde wat vroeg Maandagoggend, 13 Julie gewoed het, het ‘n gesin van Slangrivier se dak vir die tweede keer binne een week afgewaai.
Volgens Eric Pieterse het dit kort na 01:00 gebeur.
Dié keer is twee huise langs hulle ook beskadig toe die wind die dakplate afgewaai het.
‘n Winkel oorkant hul huis se dak is ook deur die wind opgelig en is die plate weer in polisie geplaas.
Nog foto's: Stormwinde waai dak tweede keer af
Groot klipppe is op die dak gepak om te verhoed dat dit weer gebeur.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'