HEIDELBERG NUUS - Burre Burger, bekende donateur, het verlede Donderdag aan die kleinboere van Heidelberg ’n ruim skenking gemaak.
Die boere hier gaan ook gebuk onder die droogte.
Volgens Marlon Olckers van Saambou Kleinboere, het Burger ’n vrag van 45 kubieke meter botterskorsies aan hulle as kleinboere asook die breë gemeenskap geskenk.
“Ons is baie dankbaar vir die skenking en waardeer sy onbaatsugtige gebaar,” het Olckers duidelik in sy nappies benadruk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’