HESSEQUA NUUS - Die prys van brandstof het vanjaar behoorlik wipplank gery. Nes ’n mens dink jy kan asem skep, word dit weer duurder.
Volgens Meshel Muzuva, ’n senior lektor in finansies en ekonomie aan die tersiëre instelling Mancosa, kan die wisseling onder meer toegeskryf word aan die wisselende olieprys.
Ander faktore soos die huidige ekonomiese knyptang waarin die land weens onder meer beurtkrag en minder buitelandse beleggings verkeer, is nog ‘n rede.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'