Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Aanhangers van die Boer soek ‘n vrou-reeks kan nie genoeg van die sprankelpaartjie, Adriaan en Helene kry nie.
Helene het op Riversdal kom kuier en Suid-Kaap Forum het die geleentheid gehad om met hulle te gesels.
Die twee is steeds verlief en was op 1 Februarie amptelik ses maande saam.
Hulle sal ook by Riversdal-landbouskou te siene wees waar Adriaan van hul boerdery se skape sal skou.
Kyk hier na die video onderhoud wat met hulle gevoer is:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'