HESSEQUA NUUS - Eskom het gister, Sondag 10 Februarie weer onverwags beurtkrag ingestel en dit wil voorkom asof dit weer vir ’n wyle ons voorland gaan wees.
Die Hessequa-streek word vandag met fase 2 vanaf 09:00 soos volg geaffekteer:
• Riversdal en omgewing – 16:00 tot 18:30
• Albertinia en omgewing – 16:00 tot 18:30
• Stilbaai en omgewing – 16:00 tot 18:30
• Heidelberg en omgewing – geen vir die res van die dag.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'