HESSEQUA NUUS - Die Hessequa 2019/2020 begroting is verlede week voorgelê en goedgekeur.
Ten spyte van die taai ekonomie, maak dit voorsiening vir die opgradering en uitbreiding van infrastruktuur soos rioolwerke, elektrisiteitsvoorsiening en paaie.
Maar ongelukkig is daar ook belasting- en tariefverhogings waarvoor inwoners die hand nog dieper in die sak sal moet steek.
Die Hessequa-raad na die goedkeuring van die 2019/2020-begroting.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'