Gallery
RIVERSDAL NUUS - Pastoor Francois Barnard is na AGS-Riversdal beroep waarna hy en sy gesin met vrede in hul harte die roeping aanvaar het.
Pastoor Bernard Pieterse het die leraars-fakkel as simbool tydens ’n erediens op Sondag 13 Januarie aan Francois oorgegee.
Die gesin is klaar verlief op die dorp, omgewing en mense.
Francois se vrou, Mar-Lené sal van nou af die kerkkantoor bestuur en by die kinderkerk betrokke raak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'