HESSEQUA NUUS - Die brand tussen Riversdal en Albertinia wat gister langs die N2 gewoed het, het weens die sterk wind weer opgevlam.
Brandbestryders en lugondersteuning is weer soontoe gestuur.
Die huidige omvang kan nie bevestig word nie, maar die brand is blykbaar nie langs die N2 nie.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'