Update
RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven op Riversdal sal met trots die matriekklas van 2020 se groepfoto tot hul fotogalery toevoeg.
Met 13 leerders wat A-gemiddeldes behaal het, spog hulle ook met 'n 100% slaagsyfer.
Van die 86 matrikulante het 86% matrikulasievrystelling behaal.
Die skool spog ook met 19 B-, 37 C- en 145 vakonderskeidings.
80% van die 86 matrikulante het met 'n gemiddeld hoër as 60% geslaag.
Vorige artikel: 13 Onderskeidings vir Hoërskool Langenhoven
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'