STILBAAI NUUS - Korrespondent Johan Victor het kort gelede by die gemeenskapsaal in Stilbaai sy kruisie gaan trek.
Met reën wat dreig is daar omtrent 30 mense in die saal en bitter min buite.
Die verskillende kandidate in hierdie wyk (wyk 3) is bekommerd dat die reën wel 'n negatiewe effek gaan hê met die opkoms.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'