RIVERSDAL NUUS - Sammy, ’n Boston Terrier, het gister spoorloos vanaf Rusticana verdwyn.
Die gesin doen ’n dringende beroep op die gemeenskap om uit te kyk vir die geliefde hond.
'n R500 beloning word aangebied.
Enigiemand wat Sammy gesien het of oor inligting beskik wat kan help om haar op te spoor, word versoek om dringend vir Fanie le Roux by 082 784 9571 te skakel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’