Video
HESSEQUA NUUSFLITS EN VIDEO - Die derde jaarlikse Silver Mountain Festival het op 'n hoë noot Donderdag 7 Junie op Heidelberg begin.
Solis, Cecilia Rangwanasha en pianis, Sulayman Human het die gehoor bekoor.
Die wel bekende Richard Cock het hulle bekendgestel.
Die fees eindig môre 17 Junie.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'