Bring jou eie tent, waentjie of karavaan. Elkeen is verantwoordelik vir hul eie etes. Vir Shabbat sal 'n tafel gedek wees met brood vir almal, maar eie drinkgoed moet gebring word en elkeen is ook verantwoordelik vir hul eie aandete.
Bring jou eie kampstoel saam na die hooftent of sit op die gras. Daar is sentrale braaigeriewe en daar sal hout beskikbaar wees, maar mense is welkom om hul eie drom of gasbraai saam te bring.
'n Net vir vlugbal sal opgesit word.
Skakel die kantoor op terrein en bespreek jou erfnommer voor of op 1 Oktober by 028 754 1034.
Vir meer inligting en kostes skakel Christo Crafford by 082 824 6833.