Die tema hierdie jaar was "Leef regverdig- doen wat reg is", en is voorberei deur die komitee van Maleisië.
Daar is heelwat interessante kulturêle inligting gedeel van hierdie land, met hul diverse bevolking. Kruise is gedurende die diens as ‘n simbool van hoop uitgeruil. Kruise is vooraf van enige materiaal gemaak in die vorm van hangertjies, boekmerke, sleutelringe, ensovoorts.
(Lorraine Martin)
Die groepie vroue wat deelgeneem het.