RIVERSDAL NUUS - Nuus van die polisie:
Verkragting
• Jonary Heske (27) is skuldig bevind op twee aanklagte van verkragting en is Donderdag 12 Oktober tot 15 jaar direkte gevangenisstraf (nie opgeskort) in Riversdal-streekhof gevonnis. Hy is ook op twee aanklagte van seksuele aanranding tot een jaar elk gevonnis, wat saam met die 15 jaar uitgedien sal word. Op aanklag van aanranding gewoon is hy drie maande gevonnis.
• Jonathan September (31) het Vrydag 13 Oktober op aanklag van verkragting en aanranding met die opset om ernstig te beseer in die streekhof skuldig op die saak van verkragting gepleit. Hy is tot 10 jaar effektiewe (nie opgeskort) tronkstraf gevonnis.
Beide sake is deur sers. Soretha van Zyl van die Gesinsgeweld, Kinderbeskermings- en Seksuele Misdrywe eenheid (GKS) ondersoek.
Landdros Makhamandela het albei sake aangehoor en tydens haar uitsprake beklemtoon dat geen geweld teen vrouens geduld sal word nie.
Van Zyl het haar tevredenheid met die vonnisse uitgespreek. "Geregtigheid het geskied en hoewel dit geensins die trauma waardeer die slagoffers moes gaan verlig nie, is hierdie vonnisse 'n waarskuwing vir enige voornemende misdadiger."
Const Francois Fielies of Albertinia SAPS.
ALBERTINIA
Culpable homicide
Jonathan (Boepa) Pietersen was found guilty of culpable homicide after a complaint was received on 6 August 2016 about a sudden death.
A docket was opened for investigation. The investigation officer was Const Francois Fielies. Pietersen was sentenced to a period of seven years in prison with a period of three years suspended for five years.
Robbery with aggravated circumstances
On 11 July 2016, a complaint was received about a robbery. The suspect took R50 from the complainant. He was found guilty of robbery with aggravated circumstances and sentenced to 10 years in prison.
The case was also investigated by Fielies. "With dedication and hard work these sentences was enforced on the suspects," said Capt Susan Botha, Station Commander.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'