Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Community Animal Rescue Society (CARS) het Saterdag 14 Julie inentings vir honde en katte in Kwanokuthula en Riverville gedoen ter viering van Mandeladag.
Dit is baie belangrik dat ’n hond ten minste drie keer per jaar ingeënt word.
Dr Pierre de Bruyn van Stilbaai het die diere ingeënt.
Hoewel CARS baie vir die gemeenskap se diere doen, doen hulle 'n beroep op eienaars om hul diere goed te versorg.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'