HESSEQUA NUUS - Die skool het op 8 September 'n anti-boelie bewusmakingsdag gehou.
Hulle het besluit dat dit nie net eenmalig moet wees nie, omdat boelie besig is om 'n ernstige probleem in skole en gemeenskappe te raak.
Die skool het drie kinders in elke klas van gr. 4 tot gr. 7 gekies om deel van die boelie 'squad' te wees. Anna Pieterse, gasspreker het vertel dat die kinders haar destyds geboelie het omdat sy nie hande het nie.
Dit het haar so nadelig geaffekteer dat sy nie meer skool toe wou gaan nie.
Die boelie 'squad'.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'