HESSEQUA NUUS - Gedurende die skool se erkenningsaand is die leiers vir 2019 gekies en hoofleiers aangewys.
Roland Michaels en Jasmin Fielies is as hoofseun en hoofdogter aangewys, terwyl Johniquin Jacobs onderhoofseun en Kaylene Trantaal onderhoofdogter is.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'