Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Die Garden Route-distrik het 'n kompetisie geloods vir boelie bewusmaking.
Voorwaarts Primêre skool het op 8 September 'n anti-boelie bewusmakingsdag gehou.
Hulle het besluit dat dit nie net 'n eenmalige ding sal wees nie, omdat boelie besig is om 'n ernstige probleem in skole en gemeenkappe te raak.
Die skool het drie kinders in elke klas gekies om deel van die boelie 'squad' te wees.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Die skool het drie kinders in elke klas gekies om deel van die boelie 'squad' te wees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'