RIVERSDAL NUUS - ‘n Man wat ‘n minderjarige kind in 2017 verkrag het is in die Riversdal-streekhof lewenslange tronkstraf opgelê.
Nog drie mense wat aan aanranding op polisiebeamptes en Crimen Injuria skuldig bevind is, is ook gevonnis.
• Lees meer oor die vonnisse aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'