Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Die bejaardes van die dorp se ouetehuise, asook van die leerders se oumas en oupas is op 20 September in die Laerskool Volschenk skoolsaal met musiek en drama getrakteer.
Daarna is hulle met 'n koppie tee en soetigheidjie bederf.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'