- Om die Suid-Afrikaanse Voëlatlasprojek deur gestruktureerde atlaswerk te ondersteun;
- Voëlidentifikasiekursusse vir beginners te organiseer;
- Gevorderde kursusse aanbied om meer atlassers op te lei;
- Voëluitstappies met die doel om identifisering te verbeter en te organiseer.