Hendricks is op soek na persone in die dorp wat as veiligheidsouers in tye van nood wanneer kinders se veiligheid en sekuriteit bedreig word, gebruik kan word.
Volgens Hendricks kan belangstellendes met haar by die plaaslike dienssentrum of met René Scheepers, maatskaplike werker by Kindersorg SA Heidelberg, in verbinding tree.
.jpg)
Sers Imorgene Hendricks
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'