RIVERSDAL NUUSFLITS - Greenfingers-tuinbouklub het vir ‘n slag ‘n paar pragtuine op eie bodem gaan besoek.
Joan Solomons in Proteastraat, Aloeridge se kreatiwiteit was duidelik merkbaar in haar unieke tuin met humoristiese spreuke, wat menige glimlagte ontlok het.
Fanie en Vera van Eeden se pragtige roos- en groentetuin, Francois Pienaar se kleurvol en netjiese tuin, Moonyeen Stande se pragtige 'English Country'-tuin en Rentia Hüme se tuin van agt maande was op hul lys.
Die interessante ontdekkingsreis is by Yolande Hüme se blomkwekery afgesluit.
Greenfingers-tuinbouklub se lede verken die Dal se tuine.
Vir die volledige berig, lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'