RIVERSDAL NUUS - Sade Rossouw is die nuwe ontvangsdame by Suid-Kaap Forum en het reeds op 1 September haar plek ingeneem.
Sy sal ook die snuffelgids (smalls) en legals hanteer.
Sade het die afgelope weke sommer vinnig ingeskakel en ons glo sy sal ‘n groot aanwins wees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'