HESSEQUA NUUS - ’n Onlangse brand langs die Stilbaaipad (R305) het inwoners opnuut herinner aan 2018 se verwoestende veldbrande wat agt huise en meer as 5 200 ha veld afgebrand het.
Die streek is vanjaar meer gereed om die brande te bestry, sê Allison Bryant, voorsitter van die Stilbaai Gemeenskapspolisiëring-subforum.
Vinnige reaksietyd, beter kommunikasie, meer brandbestrydingstoerusting en minder brandbare materiaal sal ’n rol speel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Karoo nuus'