STILBAAI NUUS - Stilbaai se polisiekantore is vir die volgende 24 uur gesluit vir Covid-19 dekontaminasie.
Volgens ao Morné D’Emiljo het die dienssentrum vir dié periode na die hofgebou net langs die stasie verskuif.
Die enigste kontaknommer gedurende dié tyd is 072 561 2274.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'