STILBAAI NUUS - Stilbaai Bewaringstrust saam met die belangeforum beplan om indringergewasse in Stilbaai en omgewing finaal die nekslag toe te dien.
Natuurlike fynbos is reeds baie deur menslike aktiwiteite uitgedun en aggressiewe indringerplante bedreig nie net die oorblywende bos nie, maar ook die diere wat daarin voorkom.
Die eerste ‘uitkapsessie’ wat deur die twee organisasies gereël is, vind Saterdag 13 Julie plaas.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'