HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week daar 14 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval en is daar die afgelope maand 128 mm reën hier gemeet.
Feitlik al die damvlakke is meer as 100% vol met net Olive Grove wat op 90% staan.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
22 Mei
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksddam - 102,1%
- Olive Grove - 90%
- Jongensfonteindam - 100%
29 Mei
- Korentepoortdam - 100,5% - 14mm reën (week) – 128mm reën (maand)
- Duivenhoksdam - 101,5%
- Olive Grove - 90%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’