HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 13 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Al die damme is vol behalwe Olive Grove wat op 95% van kapasiteit staan.
Die jongste stand van damme:
26 Junie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 101,1%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
3 Julie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoks dam - 101,2%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'