HESSEQUA NUUS - Ook in 1893 was 'n landbouskou groot nuus.
Die Julius Gordon Africana Sentrum/Versfeldhuis, beskik oor 'n advertensie uit die oudste koerant op Riversdal.
Die South-Western Echo was volgens Louise du Plessis 62 jaar lank Riversdal en Heidelberg se koerant.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'