MELKHOUTFONTEIN NUUS - ‘n Projek om Melkhoutfontein Primêre skool te transformeer na ‘n skool van waardes, is die breinkind van een van die opvoeders, Tamsin Manuels.
Koppe is bymekaargesit en daar is besluit om die T2P-projek visueel in die vorm van ‘n kunswerk te omskep, sodat die leerders elke dag daarna kon kyk en die waardes kan uitleef.
‘n Plaaslike kunstenaar, Leatitia Loots is genader, wat haar dienste gratis aangebied het. Sy is bygestaan deur Tania Harmzen en Chantell Murray.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'