Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Plaaslike skeidsregters het die geleentheid gehad om hulself te bevorder.
Hessequa-munisipaliteit en die burgemeester Grant Riddles het in samewerking met die bestuur van die SWD Rugby Skeidsregtersvereniging ’n skeidstegterkamp aangebied.
Die doel van dié kamp was om nuwe reëls te bespreek en fiksheid te toets.
Belowende skeidsregters is geïdentifiseer deur die loop van die kamp.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL & FOTO'S: SAN-MARIÉ CRONJÉ, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa news'