Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Vriende en familie van Huis Stilbaai-groep se jaarlikse Bangers en mash-musiekaand het Donderdag 3 Oktober in die hengelsaal plaasgevind.
Die jolige aand is een van die groep se belangrikste fondsinsamelingsgeleenthede.
So tussen die singery deur is die innerlike met ’n ete van varkworsies, kapokaartappels en ertjies versterk.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'