STILBAAI NUUS - Die begin van Maart dui elke jaar die begin van die periode waartydens gestrande baba-seeskilpaaie ’n algemene gesig op Kaapse strande is, aan.
Die skilpad-reddingspan van die Two Oceans-akwarium in Kaapstad het Vrydagaand 21 Februarie tydens ’n inligtingspraatjie in Stilbaai se Palinggatsaal riglyne vir die beste behandeling van so ’n dier gegee.
Saterdagoggend 22 Februarie het hulle ’n staptog by Preekstoel om die strand skoon te maak, gelei.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'