HESSEQUA NUUS - Darren Jacobs, seun van Michael en Mariana Jacobs van Joe Slovo Park, het by die SA Vlootakademie in Gordonsbaai na 'n 9-maande offisierskursus uitgepasseer.
Hy het in 2016 by die vloot aangesluit waar hy nou vanaf voorste seeman na subluitenant bevorder is.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'