RIVERSDAL NUUS - Die skool het onlangs hul jaarlikse gholfdag by Riversdal-gholfklub aangebied.
Dit is 'n jaarlikse instelling om geld vir die skool in te samel.
Dit was 'n suksesvolle dag en almal het hulself geniet. Die skool bedank die gemeenskap en borge vir hul ondersteuning.
Uitslae
1. C. Sambo;
2. N. Esau;
3. G. Oktober;
4. W. Diedericks;
5. C. Sharwood;
6. D. Julies;
7. M. Mackenzie;
8. P. May;
9. N. Julies.
Van links: Geoffrey Prins (adjunkhoof), Koos Eksteen (oud-skoleinspekteur vir die streek), Jacob Kellies (hoof) en Claude Basson (voorsitter: beheerliggaam).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'