RIVERSDAL NUUS - Die lieflike reën wat verlede Donderdag, 23 Junie, in Riversdal uitgesak het, het inwoners vinnig na hul sambrele en reënjasse laat gryp.
Tracy-Lee Daniels (links) en Jurita Oosthuizen, twee vriendelike werknemers van Tops at Spar, het met hul helderkleurige sambreel gaan stap om bene te rek - en in die lug gebokspring van pure blydskap oor dié welkome reën.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'