MELKHOUTFONTEIN NUUSFLITS - Die plaaslike potspelklub, Powerballs het Sondag 20 Mei weer vir groot opwinding gesorg met twee agtereenvolgende oorwinnings.
Hulle eerste oorwinning was teen die Rising Stars van Albertinia.
Hillwin Michiel is as speler van die wedstryd aangewys.
Volgens Jody Joseph was dit nie ’n maklike wedstryd nie, omdat hulle moes kragte meet teen die Suid-Afrikaanse-potspeler Shasha-Lee Amsterdam van Golden Que.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'