RIVERSDAL NUUS - ‘n Riversdal-polisieman staar ‘n verkragting klagte in die gesig, terwyl hy steeds met sy normale dienste as lid van die SAPD voortgaan. Hy is ook dissiplinêr aangekla.
Die bewering is dat hy ‘n senior Riversdal-speurder se dogter sou verkrag het.
Die Wes-Kaapse polisie kommunikasie offisier, brig Novela Potelwa het die ondersoek bevestig, maar swyg oor inligting aangaande die ondersoek. Patelwa het bevestig dat die verdagte steeds in diens van die SAPD is.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'