HEIDELBERG NUUS - Die Heidelberg-polisie het op Dinsdag 21 Februarie Hoërskool Heidelberg besoek om die gr. 8 tot 12-leerders toe te spreek oor, onder andere, dissipline, middelmisbruik en tienerswangerskappe.
Hier is van die polisielede, leerders en skoolpersoneel ná afloop van die praatjie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'