STILBAAI NUUS - Die plaaslike polisie in Stilbaai, in samewerking met verskeie buurtwagte, het op Woensdag 27 Julie 'n gesamentlike operasie in en om Stilbaai geloods om misdaad te bekamp.
Ses dronkies is aangekeer, sewe verkeersboetes is uitgeskryf, een person is in besit van dwelms in hegtenis geneem terwyl vier verdagte persone deur die patrolleerders opgemerk en opgevolg is.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'