Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Riversdal-polisie het Donderdag 18 Julie - ter viering van Mandeladag - sop uitgedeel.
Leerders van Panorama Primêr en ’n paar volwassenes het die 150 koppies sop en broodjies terdeë geniet.
Borge, maar ook die polisielede self, het bestanddele bygedra.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'