Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Sanesa se derde en vierde kwalifiserende skou vir Saddle Seat het Saterdag 21 Julie en Sondag 22 Julie by Riversdal-skouterrein plaasgevind.
Daar bestaan verskeie dissiplines onder die Sanesa-vaandel waaronder skouspring, uithouritte, ruiterkuns, Event Riding en Saddle Seat.
Die jongste deelnemer was slegs drie jaar oud. Ghita Silva en Ilke Muir beide van Laerskool Volschenk het eerste plekke behaal.
Ruiters kry ’n kans om hul tegniek te verbeter en meer selfvertroue te kry.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'