HESSEQUA NUUS - Strenger Covid-19 beheermaatreëls is ingestel om die pandemie binne die Tuinroete te onderdruk.
Binne die Hessequa-streek is ‘n streng beperking op die aantal mense by openbare swembaddens in werking gestel en alle strande is gesluit.
Openbare parke sal tussen 09:00 en 18:00 oop wees, maar die dra van maskers en sosiale distansiëring is ‘n vereiste tydens hierdie geriewe se gebruik.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'