RIVERSDAL NUUS - ‘n Bekende orkesleier en geliefde voormalige bankklerk, John David Francis is op die ouderdom van 69-jaar oorlede.
Francis het op Woensdag, 2 Desember tuis afgesterf.
Hy word Saterdag, 12 Desember te ruste gelê.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'