Update
GOURISTSMOND NUUS - Die brand by Bitoville by Gouritsmond is nog nie onder beheer nie.
Dit volgens die hoof van beskermingsdienste, Hessequa-munisipaliteit.
Die wind bemoeilik blykbaar sake.
Kaptein Susan Botha het aan die koerant genoem dat die brand blykbaar deur kinders wat met vuurhoutjies gespeel het veroorsaak is.
Lees 'n vorige artikel: Brand woed op Gourits
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'