GOURITSMOND NUUS - 'n Brand het op die kusdorp van Gouritsmond uitgebreek.
Volgens kaptein Susan Botha, stasiebevelvoerder van Albertinia-polisie is die brand baie naby aan huise.
Meer inligting volg sodra bekend.
‘n Huis het gisteraand ook op Albertinia afgebrand. Blykbaar het ‘n kers omgeval.
Volgens inligting is niemand beseer nie.
'n Brand het op Gouritsmond uitgebreek.
Die Gouritsmond-brand.
Lees die nuutste hier: Opvolg: Gouritsmond-brand
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'