Teen 15:20 vanmiddag het die brand reeds versprei tot digby die verkeersdepartement, Hessequa Abbatoir en ook Hessequa Tegniese Dienste en bestaan die moontlikheid dat daardie besighede dalk moet ontruim indien die brand nie betyds gestop kon word nie.