Update
ALBERTINIA NUUS - Die grootste deel van die Oos-flank brand is uitgewis.
Aan die westelike kant smeul dit nog en in die vallei op die Zwanepoel-plaas is die brand nog aktief.
Hierdie vuurlyn is sowat 400 meter lank.
Eden-distriksmunisipaliteit se span veg om hierdie vuur onder beheer te kry.
Die oorblywende brandlyne hou nie 'n ernstige bedreiging in nie, wat deels te danke is aan die afkoeling van die weer.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'